Lesaanbieder benodig - Newcastle

Tuesday, 3 November 2015
No photo

Item details

City: Newcastle, KwaZulu-Natal

Contacts

Contact name Johan
Phone 0605092785

Item description

RiNico®computerkids
benodig die dienste van ’n verkieslik gekwalifiseerde onderwyser/es
of ‘n persoon wat lief is om met kinders te werk
om rekenaarklasse vir kinders te gee in Newcastle, Volksrust en omliggende dorpe.
Vereistes: Rekenaarvaardig, eie vervoer en bereid wees om te ry.
Skakel Adele Serfontein 060 509 2785
of faks na 086 585 8174
of e-pos u cv na: ceo.rinico@mweb.co.za